2021 SALE
RESULTS |
Ede Holstein Veiling
(08 June 2021) |
●
Click here for the
press release |
|
|
|
2020 SALE
RESULTS |
Ede Holstein Veiling
(09 June 2020) |
●
Click here for the
press release |
|
|
|
2019 SALE
RESULTS |
Ede Holstein Veiling
(11 Junie 2019) |
●
Click here for the
press release |
|
|
|
2013 SALE
RESULTS |
Doorndraai
Veiling
|
●
Bulle: R20 000 (Gemiddeld)
●
Dragtige verse: R14 651.16 (Gemiddeld)
●
Koeie: R17 702.56 (Gemiddeld)
●
Koeie 3 speen: R14 055.56 (Gemiddeld) |
|
Esperance
Veiling |
●
Dragtige verse: R11 280.00 (Gemiddeld)
●
Koeie: R13 196.51 (Gemiddeld) |
|
|
|
2012 SALE
RESULTS |
Holstein September Veiling |
 |
Holstein bulle behaal goeie pryse!
V.l.n.r.: Gavin Jankielsohn (Voorsitter, Vrystaat Holstein Klub);
Dawie Keyser nms Rappardsvlakte Boerdery, Bloemfontein en koper
van Wait-And-See Aftershock 2, ‘n seun van Henkeseen Emphasis
uit die Wait-And-See Anna moederlyn; Gert Coetsee (afslaer);
Neels Roos van Lubracor Boerdery, Fouriesburg en koper van
Wait-And-See Well, ‘n Willow-Marsh Gabor seun uit die
Wait-And-See Wasmeid koeifamilie en John Sieberhagen (verkoper).
Hierdie twee Holstein bulle, albei uit die Wait-and-See Holstein
Stoetery van John Sieberhagen, Cradock, is tydens die September
Holstein veiling in Bloemfontein onderskeidelik teen R48 000
stuk verkoop.
Die gemiddelde prys vir 18 bulle was R27 361 en vroulike diere
is verkoop deur mnre TE Murray & Seuns van Graaff-Reinet teen
R14 000 gemiddeld. Ander verkopers was Danie le Roux,
Bultfontein en Willie Haarhoff, Dealesville.
Dié veiling is aangebied deur die Vrystaat Holstein Klub
onderbeskerming van SA Holstein en hanteer deur Eco Afslaers,
Bloemfontein.
|
|
|
|
|
2011 SALE
RESULTS |
Dairyman's Super Sale - Vereeniging |
●
Registered Cows: 26 / 26 (Offered /
Sold) R 13 731
(Average) R 29 000
(Highest)
●
Registered Heifers: 12 / 12 (Offered
/ Sold) R 12 625
(Average) R 18 000
(Highest)
●
Grade Cows: 62 / 62 (Offered / Sold) R 12 956
(Average) R 21 000
(Highest)
●
Grade Heifers: 8 / 8 (Offered / Sold) R 10 925
(Average) R 15 000
(Highest)
●
Bulls: 2 / 2 (Offered / Sold) R 14 250
(Average) R 14 500
(Highest) |
|
Copperleigh Holsteins Sale - David
Crookes
|
●
Bull calf: 12 / 8 (Offered / Sold) R 2 000
(Average) R 4 000
(Highest)
●
Pregnant Heifer: 41 / 41 (Offered /
Sold) R 17 549
(Average) R 35 000
(Highest)
●
Cow: 129 / 115
(Offered / Sold) R 18 387
(Average) R 43 000
(Highest)
●
Cow 3teat: 2 / 2
(Offered / Sold) R 9 600
(Average) R 11 200
(Highest)
●
Open Heifer: 68 / 68
(Offered / Sold) R 7 276
(Average) R 17 000
(Highest) |
|
Hotshot &
Hotspot Holsteins Veilingsverslag
(04 / 05 / 2011) |
Holstein rekords verpletter!
Tydens die algehele uitverkoping van Mnre.
Hannes en Stompie Olivier van Hobhouse se Hotshot en Hotspot
Holstein Stoeterye het hierdie koei, Hotshot Goldwyn Gorgeous
6006, die 2010 Nasionale Kampioen Koei, ‘n Braedale Goldwyn dogter,
die kollig gesteel toe die bod op Mnr. Eddie du Plooy van die
Boldwin Trust, van Bultfontein teen ‘n nuwe SA rekordprys van
R155 000 toegeslaan is.
Du Plooy het ook R85 000 betaal vir die koei,
Hotspot Luna Lienie 5035 - ET, ‘n Calbrett - IHH Champion-ET
dogter, uit die bekende Luna koeifamilie, wat die Nasionale
Jongkoei Kampioen was in 2008, die Vrystaat Interras Kampioen 2009
en Reserwe Kampioen Koei by die Royal skou 2009 en 2010.
‘n
Nuwe SA Rekord prys van R76 000 is ook betaal vir ‘n ongedekte
Holstein vers (14 maande oud) deur Econocom van Vereeniging. Sy is
Hotspot Luna Lienke 1009, ‘n Picston Shottle - ET dogter uit Luna
Lienie.
Die
gemiddelde prys behaal vir die kudde, R22 743, was ook die hoogste
ooit vir SA Hostein, onder wie se beskerming die veiling aangebied
is. Gemiddelde pryse was soos volg: 41 koeie R25 387; 14 dragtige
verse R25 615; 25 ongedekte verse R21 545; 5 verskalwers R11 100;
6 bulle R21 167 en 4 bul kalwers R6825. 11 Embrios is verkoop teen
gemiddeld R4 225. Graad verse het R9 214 behaal.
Die
veiling is aangebied deur Eco Afslaers, Bloemfontein. Gert Coetsee
was die afslaer.
|
|
JJ
Rautenbach
Veiling |
●
Cows: 95 / 53
(Offered / Sold) R 10 281
(Average) R 15 500
(Highest)
●
Pregnant Heifers: 5 / 5
(Offered / Sold) R 8 940
(Average) R 12 200
(Highest)
●
Open
Heifers: 85 / 71 (Offered / Sold) R 4 821
(Average) R 7 000
(Highest)
●
Heifer
Calves: 15 / 15 (Offered / Sold) R 1 700
(Average) R 1 700
(Highest) |
|
|
|
2010 SALE
RESULTS |
Dairyman's Super Sale (24 / 02 /
2010) |
Hierdie jaarlikse
veiling van die Transvaal Holstein klub het weer bewys dat die
aanvraag vir top geteelde Holsteins nog steeds goed is.
Twee diere is vir
R26 000 elk verkoop. Die oop vers, Ricksma Pietje 0829, geteel
deur Boet Reinecke van Randfontein, is aan Ansie Steyn van
Ottosdal verkoop. Sy is 16 maande oud en is gevaar deur Lichtblick-ET-Red.
Sy is geteel uit die SA Nasionale Rooi koei, Ricksma Taco Pietje,
wat punt Ex 90 vir haar uier en spog met ‘n eerste laktasie van
12179 kg melk.
Die koei, Hotspot
Smatic Jessica 5055, met ‘n produksie van 45 liter en die Gauteng
Senior kampioen en Uier kampioen is, is ook vir R26000 verkoop. Sy
is ‘n Comestar Stormatic dogter en uit ‘n Morty moeder met
laktasies op tot 12416 kg melk. Sy is geteel deur Stompie Olivier
van Hobhouse en is deur Eddie du Plooy van Bultfontein gekoop.
Die gemiddelde
prys van die Gereg. diere was R13446. Bo-gemiddelde pryse was
R16500 vir ‘n swaar dragtige koei van Trevor Colby van Deneysville
en R16000 vir ‘n koei, ook van Boet Reinecke van Randfontein. Hy
het ook ‘n bul vir R16000 aan Hannes Nolte van Randvaal verkoop.
Corne Loggenberg
van Koppies het die hoogste prys van R16000 behaal vir ‘n Astron
dogter met ‘n produksie van 44 liter. Sy is gekoop deur Eddie du
Plooy van Bultfontein.
Die veiling is
gehou onder die beskerming van SA Holstein en is hanteer deur Eco
Afslaers van Bloemfontein. |
|
Vier Dogters Melkery (14 / 07 /
2010) |
●
Pregnant Heifers: 21 / 21
(Offered / Sold) R 17 614
(Average) R 24 000
(Highest)
●
Cow 3teat: 6 / 5
(Offered / Sold) R 7 720
(Average) R 8 000
(Highest)
●
Cows: 130 / 113
(Offered / Sold) R 13 362
(Average) R 30 000
(Highest)
●
Open Heifers: 91 / 72
(Offered / Sold) R 6 040
(Average) R 13 800
(Highest)
●
Heifers: 3 / 3
(Offered / Sold) R 1 666
(Average) R 2 200
(Highest)
Op die algehele uitverkoping van
Vier-Dogters Melkery van Edna Michau van Delareyville, was die
hoogste prys R30 000.00 vir ‘n eerste laktasie Comestar Lheros
dogter, vars in melk. Sy is deur Koert Grobler van Magaliesburg
gekoop. Haar Snowfall verskalf van 7 dae is aan Riaan van Heerden
van Cullinan vir R2200.00 verkoop.
Die gemiddelde prys van die koeie was
soos volg: Vars in melk - R16 392.00, Mid laktasie - R11 518.00
en Droog en dragtig - R13 550.00. 124 van die 130 koeie is verkoop
vir R12 177.00 gemiddeld. Al 21 dragtige verse is verkoop vir R17
614.00 gemiddeld met die hoogste prys van R24 000.00. 87 van die
91 oop verse is vir R5 149.00 gemiddeld verkoop met die hoogste
prys van R13 800-00 en die verskalwers se gemiddeld was R1 667.00.
74 Kopers het geregistreer vir die
veilng en het van so ver as Namibië gekom. Die veiling was gehou
onder die beskerming van SA Holstein en is hanteer deur Eco
Afslaers van Bloemfontein. |
|
Ricksma Holsteins - Boet Reinecke
(05 / 08 / 2010) |
●
Pregnant Heifers: 20 / 20
(Offered / Sold) R 25 471
(Average) R 49 000
(Highest)
●
Cows: 77 / 77
(Offered / Sold) R 25 972
(Average) R 81 000*
(Highest) -
* Hoogste prys vir 'n rooi Holstein behaal.
●
Open Heifers: 53 / 53
(Offered / Sold) R 15 150
(Average) R 44 000
(Highest)
●
Heifer: 13 / 13
(Offered / Sold) R 6 958
(Average) R 22 000*
(Highest) -
* Hoogste prys vir 'n Holstein verskalf behaal.

Ricksma Taco Pietje 0611 – ET – R wat vir R81 000 verkoop is. |
SA
Rekordprys vir 'n Holstein Koei
Hierdie koei, Ricksma Taco Pietje is verkoop teen
‘n nuwe Suid-Afrikaanse rekordprys van R81 000 tydens die algehele
uitverkoping van die Ricksma Holstein kudde van Boet & Hermien
Reinecke van Randfontein.
Tydens
die 2008 Nasionale Kampioenskappe te Bloemfontein, was sy die Jong
Rooi Koei Kampioen en Groot Rooi Koei Kampioen. Sy is die hoogste
geklassifiseerde rooi Holstein koei in Suid-Afrika en derde in die
wêreld. Sy is gevaar deur Taco Red uit die ingevoerde Pietje
koei-familie. Sy is vars in melk met ‘n daaglikse produksie van
55 liter. Die trotse koper is mnr Jan Gerretsen van De Liemers
melkery, Sundra.
Haar
jongste Laurel-dogter is verkoop vir die nuwe SA rekordprys van
R22 000 vir ‘n verskalf aan mnr Jaco Herbst van Imago Holstein
stoet, Henley-On-Klip. Hy het ook die hoogste prys vir ‘n oop
vers betaal nl. R44 000. Die hoogste prys vir ‘n dragtige vers
was R49 000 en is verkoop aan mnr Danie Hills, Lichtenburg.
|
Geregistreerde Holsteins behaal steeds die hoogste pryse. Die
gemiddelde pryse is (in hakies): koeie (R24 169); dragtige vers
(R23 625); oop vers (R13 883); verskalf (R6 958) en ‘n bul vir R20
000. Die
totale gemiddeld van dié veiling was R19 307. Dit is die hoogste
gemiddelde prys nog ooit behaal vir geregistreerde Holsteins op ‘n
openbare veiling. Die
veiling is aangebied onder beskerming van die SA Holstein
Genootskap en is hanteer deur Eco Afslaers van Bloemfontein.
|
|
|
SA National Championships -
Bloemfontein (September 2010) |
Sale of Stars
●
Embryos: 12 / 12 (Offered / Sold) R 4 583
(Average) R 5 500
(Highest)
●
Cows: 3 / 3 (Offered / Sold) R 27 500
(Average) R 36 000
(Highest)
●
Heifers: 11
/ 11 (Offered / Sold) R
29 363 (Average) R 44 000 (Highest)
Bull Sale:
●
Bulls17
/ 17 (Offered / Sold)
R 31 235 (Average) R
80 000 (Highest) |
|
Milagro Holsteins - Andrew Masterson
& Guest Sellers (14 / 10 / 2010) |
●
Bulls: 4 / 2
(Offered / Sold) R 19 250
(Average) R 21 000
(Highest)
●
Cow: 146 / 117
(Offered / Sold) R 12 891(Average) R 19 000
(Highest)
●
Heifer: 190 / 155
(Offered / Sold) R 14 868(Average) R 26 000
(Highest) |