|
2009 OUTENIQUA HOLSTEIN CHAMPIONSHIPS
[
Return to show
list
]
Judge: Gary Bowers (from
Canada)
Ring Steward: Dirk Conradie
Show Organiser: Gerard Lenferna
Exhibitors
●
Bon Mella Landgoed
●
CJ Naude
●
Crossway Farms
●
Keert de Koe
●
Milagro Holsteins
●
Mosmar Holsteins
●
Pieters Familie trust
●
Puttergill Holsteins
●
Roedette Holsteins
●
Saragossa Farms
Main
Sponsor: SEMEX
’n Baie goeie gees tussen die tien vertoners. Die beoordelaar is
van Kanada - Gary Bowers. Baie belangstelling ook van die
toeskouers. Besoekers van Malawi, Kenia, Zambië, Namibië en dan
was Gordon Miller van Skotland ook hier. Nog 'n besoeker
van Guiseppi Beltramind from Italy, which is a breeder of the
Friesland cow, Doreana, which is currently rated as the second
best. cow in the world.
In die versklas
was Andrew Masterson se Milagro Jane 7102, '’n dogter van Drake,
die reserwe kampioen. Die kampioenvers is vertoon deur Jan Coetzee
jr. van Bon Mella. Die vers Janelle 7037 is uit die Kanadese bul
Sprite.
Die vers was ook
die reserwe kampioen op die S.A. Kampioenskappe. Die koei met die
kampioen uier is ook deur bg. vertoner vertoon. Die koei Janelle
05060 is '’n dogter van Merindol Pieter 1. Bg. koei was ook die
reserwe kampioen jongkoei. Die kampioen jongkoei is Milagro Butro
5048 uit Lyster. Die koei was ook die groot kampioen van die
Outeniqua Skou.
Die kampioen
senior koei is vertoon deur Marius Meyer. Die koei is Mosmar 0405,
'’n dogter van Touchdown. Die koei was ook die reserwe groot
kampioen koei.
Die
hoofbeoordelaar was baie beďndruk met die gehalte van die diere
asook met die kwaliteit van die skou as ’n geheel.
|
Elite Sponsors
●
Agri
●
Expo
●
Epol
●
Loerie Toyota
●
Nova Feeds |
Gold
●
Alltech
●
ABS
●
Novartis
●
Barlow World
Power
●
BP
●
CRI
●
Diversy
●
Ecolab
●
Four Lakes
●
Genimex
●
Intervet
●
Meadow
●
Mutual &
Federal |
Sponsors
●
Nedbank
●
Aquanet
●
Nestle
●
Parmalat
●
Phizer
●
Suzuki
●
Taurus
●
Tuinroute Agri
●
Virbac
●
Waikato
●
WWS
●
X-Seed
●
Ominia |
Other Sponsers
●
Agri-Chem
●
Afikum
●
Bayer
●
Bisa
●
Carlu Trekkers
●
Coastal Milking Equipment
●
Jersey SA
●
Holstein SA
●
Milfos
●
Nitrophoska
●
Vita Agric |
|