|
2009 WES VRYSTAAT KAMPIOENSKAPPE
[
Return to show list
]
Met
Hertzogville se gasvryheid het die 62ste Wes Vrystaat
kampioenskappe op ʼn hoë noot plaasgevind. Die beoordelaar was
Waksi Prinsloo, Waksi dus goed om jou weer aktief te sien, welkom
terug.
Geluk aan ons 6 Vertoners, nl : Henning de Kock, Danie du T le
Roux, Elkabot – Stanley Roberts, Lieb Nel, Hannes Olivier en Mnr
CJ Roberts.
Uitslae:
●
Kampioen vers: HOTSHOT ADVENT BRANDI 7015
●
Reserwe Kampioen vers: HOTSHOT NICKY 7011
●
Junior Kampioen koei: HOTSHOT GOLDWYN GORGEOUS 6006
●
Reserwe Junior Kampioen koei: HENMANCO BELERO 5334
●
Senior Kampioen koei: SANDIRNIEU BETSIE
●
Reserwe Senior Kampioen koei: HENMANCO LEADER 5307
●
Kampioen Uier: HOTSHOT GOLDWYN GORGEOUS 6006
●
Groot Kampioen koei: HOTSHOT GOLDWYN GORGEOUS 6006
●
Reserwe Groot Kampioen koei: SANDIRNIEU BETSIE |